Das ist die Antwort auf Beitrag 18007576

Afrikaans

Hallo Chris

Ek het nie eers geweet dat jy op vakansie was nie.
Waar was jy? Was dit mooi?

Dit gaan baie goed met my. Ek dink ek gaan weer begin studeer.
Het Michael al vir jou geskryf? Ek is nog steeds in kontakt met hom, hy gaan seerkerlik op dieselfde Universiteit as ek studeer. Hy het vir my gesĂȘ hy wou ook vir jou skryf.

Baie groete
Jonas

zur Forumseite