Das ist die Antwort auf Beitrag 18010866

Afrikaans

Hallo Chris,

Pilaansberg is fantasties - Ek was ook al baie daar.
Wie het saam met jou gegaan?

Op die oomblik is ek in Kaapstad, ek oorweeg dit in Europa vakansie te hou. Was jy al in Europa? As jy al daar was, watter land sal jy voorslaan.

Baie Groete
Jonas

zur Forumseite